Kleuterskool in Tzaneen

Kleuterskool word 50!
Aansoekvorm
Terapeute

Die volgende terapeute is betrokke by SAVF Tzaneen Kleuterskool:

Arbeidsterapeute

Hulle gee groepsterapie en ook individuele terapie aan kinders wat geïdentifiseer is en deur hulle geëvalueer is.

Spraakterapeut

Sy bied groepsterapie en individuele terapie aan  vir kleuters met spraakprobleme.

Evalueering van oë en gehoor

‘n Oudioloog en ‘n oogkundige toets ons Gr.R kleuters se ore en oë gratis.

JMGrafixx Web Developers Logo Image
Definite Web Hosting SA Logo Image
SAVF Logo Image
JMGrafixx Web Developers SA Logo Image
Definite Web Hosting Logo Image