Buitemuurse Aktiwiteite
Die volgende buitemuurse aktiwiteite word aangebied by SAVF Tzaneen Kleuterskool:
- Aqua swem;
- Shamu swem;
- Dramatics;
- Kindermusiek;
- Abacus;
- Witjassies;
- Playball;
- Monkeynastix;
- Vida dans;
- Dance place;
- Tina Cowley Leessentrum;
- Hockey Tots
Al bogenoemde aktiwiteite se inligting is by die ingang van die skool beskikbaar. Ouers is welkom om daar die nodige pamflette te kry.