Die Personeel

 

Personeel (Custom)

 

 IMG_7221

OUERKOMITEE

15 Ouerkomiteelede word elke jaar gekies en hulle neem besluite hoe die fondse van fonds-insamelings bestee word. Hierdie fondse mag nie vir lopende uitgawes van die kleuterskool aangewend word nie, maar wel vir verbeterings aan die speelarea en opvoedkundige apparaat.